Indien u ontevrede is met n diens of n produk, het u die reg om n klagte in te dien. U kan n verbruikersklagte by Verbruikersake en Regverdige Handel indien.
Volg u klagte op na n redelike verloop van tyd indien u geen terugvoering ontvang het nie.
Rugsteun u klagte by wyse van fakture ens.
Teken aan met wie u gepraat het, wanneer dit plaasgevind het en hou afskrifte van briewe wat gestuur is.
Sake en Ekonomie
Wees presies.
Kla so gou as moontlik.
Vir die mees bevredigende resultate, gebruik die volgende riglyne wanneer u n klagte indien:
U kan ook n klagte aanlyn by die Nasionale Verbruikersforum indien.
Wees selfgeldend en wees hoflik.
Die Verbruikerstribunaal is 'n spesiale hof wat verbruikersklagtes aanhoor.
Die Kantoor van die Verbruikersbeskermer is in Maart 2003 tot stand gebring. Die Verbruikersbeskermer tree namens verbruikers as 'n "vervolger" op om hul klagtes of sake aan die Tribunaal voor te l.
Massaveldtog vir verbruikersbewustheid (Projek)
U kan ook n klagte indien deur die Cape Gateway Inbelsentrum by 0860 142 142 te skakel. Die inbelsentrumoperateur sal die besonderhede van die klagte aanteken en u van n verwysingsnommer voorsien. Die Kantoor van die Verbruikersbeskermer sal binne 24 uur aandag aan die klagte gee.
Werksessies, Seminare en Inligtingsdienste Rakende Verbruikersake (Diens)
U kan n klagte indien deur die tolvrye klagtelyn by 0800-007-081 te skakel of deur met u naaste Verbruikersadvieskantoor in verbinding te tree.
