Ratel
vlug moet ek vlug o hier is jy al huidjie en muitjie gryp jy my vas ek kom-kom weg
laat die muitjies waai jy slaan dieper in maar die huid is taai en die huid is los
ek kan my hier binne nog na jou toe draai
