Voortgesette sprokie van die koei wat vlieg
n Koei wat oor die maan kan spring se kop staan sterre toe, die hemel in,
maar n gelekte kalf in n jantwakpaalkraal, dit is waarheen haar spene dwing.
