Adam
Hy moes die wreld rou ervaar, verswakte diere op sy skouers haal,
hul vrees en vrekte as voorbeelde aanvaar
en sien hoe werklik hoog was al die tyd sy val.
