Verwesenliking
Hoe verruklik is dit om te swewe, om te klim uit die huidige gegewe.
Is dit maar net n kwessie van versteurde ewewig, of is dit die uiteindelike lewe?
