Time out vir kleinboet Cowboy
Die banale dood
dring selfs tot die strydperk van die snelstes deur
 n naelloper, n vleuel  die einde kan begin
met n geskeurde spier of, soos in jou geval,
n skynbaar skoon gebreekte been.
Die skare wou nog Cowboy! skreeu toe n verdwaalde rugbystewel
en jou still op die gras
hul di plesierigheid ontneem. Net tydelik, want terwyl jy koel
 Cowboys dont cry  gedra word van die veld
is ander opsies reeds oorweeg, ander byname op die tong gerol, vars bene, op die minste, afgewag, die tafel berei vir n nuwe held.
Jou herstel was traag, te traag vir iemand wat formeel
n iksheidstoets moes slaag, maande lank moes hoor:
