SODOM
in n lugleegte
bou eenmiljoen gesoleerdes woordeloos n heilige stad
teen wil en dank hoor ek hierdie skisofreniese geroep
 Jeanne Goosen
die bezuidenhouts kom van die oos-kaap paloekas wat moes sterf as straf
maar ek kom uit die moedersbond dakotawoonstel nommer 
en roosstraat 
