Drie busse kom aan in n ry vir die een of ander begrafnis.
Wat maak die witmense in die kar? Stuur n patrollie af. Waars Echo Ses? Hulle speel sokker met die PBs.
Kry hulle gatte op die Buffel. Radio die GOS.
Vanuit die wolke hoog daar bo, kyk die o
van Stanza Bopape, Florence en Fabian Ribeiro.
