REISE
en as ek gaan woon in die stad wat brand dan troos jy my pyn soos n vrou se hand
 Andr Letoit
telkens moet ons reis  weet soms nie waarheen nie, vlug uit sodom en gomorra
helaas, die reise bly tydelik, ons keer altyd terug maar 
dat jy weet waar die begin is
