Weliswaar
het ek hier en daar besonderhede na gaan slaan om die leuens vir jou te orden, te kontroleer,
te klassifiseer.
Al is ons waarskynlik
taamlik skadelik 
wees ons tog genadig.
