n Leertas in Griekeland,
n ekstra sak in Amsterdam se jenewerreuk,
n gekleurde Benetton (geskenk van n minnares),
n duur state of the art-tas wat n ander een abba
sou oor verre oseane, gebergtes met my reis.
