Lenvoi
Ek kots aan die posie,
aan die onthou
oor die liefde,
ek kots,
ja ek kots,
oor hierdie proses
alles uitrek, vertraag.
Dit is beslis die laaste vers oor my geliefdes.
