O my lief, as ek na ons fotos kyk
Sit jy altyd links van my
en soos op outydse geposeerde fotos
wis die kyker min van die spanninge
wat in so n opname skuilhou.
