Die lydende vorm
Sy laat n pakkie met boeke voor my deur.
n Pakkie met boeke word voor my deur gelaat.
Gelaat voor my deur, n pakkie met boeke.
Aktief was ons liefde, passief my lyding.
