Ons film is klaar vertoon
toe jy alle kontak ophef,
ons name rol reeds oor die doek,
die musiek speel: Softly I will leave you
en ek verlaat  finaal  daardie toneel
uit my pynlike, vernietigende, verdrietige jeug.
