Naskrif:
Hoe jammer n vers
word aan die groot klok gehang!
Moet liewer nie hierdie ruimte besoek
as jy meen j, geliefde, word aan die kaak gestel nie.
