Een nag
slaap jy oor
toe hy op n besigheidstrip gaan,
maar ons beide slaap onrustig
so asof
daar die hele nag
n derdemannetjie, n pretbederwer
tussen ons
waak
