Tog as ek na ons fotos kyk
 ons family romance ge-Kodak 
sit jy altyd links van my. Soos
in dwars van my. Maar dit maak
nie die pyn of verlange ongedaan nie.
