METRONOOM
o liefste jy pendel in my
hart tot kop
kop tot hart
tik jy die tempo van n god
wat as die asem stop
vir ons uit stiltes nuwe ritme
klanke uit n skoner fluit sal vou
