WINTER II
Ek stap met jou boek in my hand. Ver onder is daar mis
oor die yl berkebos.
Die eikeboom en die den rook uit. Roer grys duiwe van takke los.
Jou rels is ver en dun soos skoorstene.
Die hele dorp onttrek.
n Vol buig n asemrige streep uit die bos.
