Klankdig
pers ek my lippe wit teen die klankdigte ruite om die ongesde
na buite te fluister wasem my woorde van dig
na digter
teen die glas se koue aan
