Sydrade
versadig
van handgevoerde moerbeiblare
ryg ek onverpoosd die blinkste drade uit die speeksel van my kop maar voor ek heel my draad verloor
spin ek my kokon  almaskie wil ek tg n laaste eier l
en daarvoor moet n papie eers ware vlerke h
