Waterpas
die kierie wat in my hand se holte pas
is uit krom hout gesny en boonop gekwas maar immer soek ek die lugblaas wat s: als moet ewewydig met die waterspiel l
