Uitsoekl
in die skoot van hierdie dorsland kan julle my neerl en telkens as die blare van n geelhout ritsel of n jakkals roep na sy maat agter die kam van die verste duin sal ek knus my beendere omdraai
om verder te rus
