Daeraad
jou doek l grou en ongeraam voor die skrefies van my o
as jy die eerste lyne berglangs trek in jou een hand die palet
die ander kwasgereed om met elke spatsel lig
die skadus uit my oog te stryk
