Nuwe baas
(Halifax n onafhanklikheid)
Johnny Bostaander waar jy nou struggle-vry met jou Nama-oog oor die Vloere kan stap
sal jy tussen brakbos en klei nog die nonna se wit spore kry waar sy n die eerste ren paddas gaan soek het in die kuile
 die Vader hoor my 
van apartheid salig onbewus
