Gebed vir Shaanika
met sy beker ontaku op die koue vloer sy hol matras
en lyfsku klere aan spykers teen die muur
dra ek vir Shaanika net met vel
en been en siel
aan sy meme in n houtkraal en onse Vader in die hemel op
