Gebed om n sonsverduistering
(vir Shaanika)
Heer van iedere wentelbaan wil U maan word vandag  net vir n stonde 
om as Middelaar
die helle strale van MIV in die wit o
van my Wambo-maat sagkens te verduister
