Kordinaat
(vir Corrie, 21/10/02)
hoe op deeske aardbol plot jy n liefdeskordinaat as lengte- en breedtegrade weerskante van mekaar se pole en ewenaars
verbyloop
