Laaste groet
ek staan langs jou bed op n blou wintersdag en wonder waarom die kombers
s hoog
opgetrek moet wees dat ek om die dood nie van jou voorkop n soentjie kan steel nie
