Herberyming
kan ek my versie vir jou ops? vra Ma met prels op haar o en hande wat al lank nie meer kan boekevat nie
soos n hert in dorre streke skreeuend dors na 
 helder waterbeke ...
haar prelo begin te glinster asof sy  God weer sien in klare aanskouing
Ma, hulle 
hoe s ek vir haar wie is hulle? hulle het di psalm herberym
hoe klink dit nou, Boeta?
en amper s ek:
die Vader alleen weet, Ma
