Gelamineer
Aletta Johanna ek het jou foto sakpas geknip en gelamineer
dat ek jou oral saam kan dra en onbeskaamd vas kan hou sonder vrees
dat jy weer weg sal stap
of dat ek jou beeld sal beskadig
