Afgeteken
vandag het jy eensklaps vlees geword
toe die kurwes
van jou ongehude skrif pienk gestrik
in die Vermeulen-ler onder my o kom l
my ongedoopte naam so ewe op n stippellyn in swart ink langs joune
afgeteken
