Wees
Ma, as jy nog hande het sal jy my weer vashou en as jy nog lippe het sal jy my rowe soen
ag Ma, s jy nog n lyf het sal jy my weer baar
dat ek met n klap op die boud uit volle bors kan skree
