Vrugwater
voor my vaderlose koms moes jy telkens deur die ren van jou o gedwaal het
met toutjieshare en klein wit voetjies loop en luister het
na die kind wat ongewens deur jou vrugwater klop
dis oorerflik, Ma 
hoe anders verklaar ek dan dat elke rendag
deur my o druppel
