Hoeveel tale
in hoeveel tale
word U Vader genoem hoe verstaan U
die grammatika van elke gebed
U wat nooit eens n taal op skool gehad het nie
