The passion of the Christ
sou U minder God gewees het as U nie self die kruis gedra het of u rug bedek was teen die gsels
sou U minder God gewees het sonder dorings in u kroon
of Romeinse spykers in u vlees
al was daar geen merke aan u hande of geen bloed en water uit u sy nie
U sou stds my God gewees het
