Nuwe liedboek
vra jy my
kom ons sing n nuwe lied tot eer van sy Naam  regresseer ek na versies waarvan ek seniel
die wysies woordloos en tandloos voor God kan la la la
