DEUR DIE REN
Die tuin is koud en die ren diep in die geut gebre. Af en toe laat val die oorvol visdam n druppel
en rens tussen blare van n ho, nat boom koer n duif langsaam en ver deur die mis.
Die wolke kom los van die berg,
die laning bloekoms vou in langs die straat, alles deurgeren
en droewig soos vols neergelaat.
Ek roep deur die rokerige kamelias en katjiepierings en kom tot by die duif, so mooi en blou van ren, volsalig pgevlieg.
