Duikers
Duikers hang hul vlerke uit 
pye met wye moue wat moet droog. Met hul gestrekte nekke, koppe omhoog en hemde oopgevlek na die son
word hulle skadubeelde  swartgeklede aanbidders van Apollon.
