Vetplant
Meneer Buys van die Knersvlakte kweek in sy vetplanthuis: bababoudjies en kindervogeltjies, ook ouvrou-se-stre.
Hy pak kwartsklippertjies wat die hitte terugblits om die wortels te beskerm, die nattigheid te bre.
