Taalmausoleum
Van al my land se droewighede, neef Boerneef en oom Wyk,
is vir my die ergste ene di: Ons taal  die welgekerkte kind,
ons abbahart in elkedagse stryd  word oustryk weer, en meer as ooit geklipwerk as n lyk.
