Jy lyk mooi. Die eetgerei is fyn: Die glase wat jy uitgehaal het, is lugdiensglase  sonder steel 
sing sou hul wel as ons kon klink. Gebed is uitgestotter. Die wyn word lonkerend deur jou geskink. Ek breek die brood en dink hoe jy
vir wederhelf  bedorwe brok  se part spookpyne moet kry.
