Karoo
Di land het steeds iets van die moeras, dit wat hy indertyd volledig was,
want al is hy nou uitgedroog en kaal, kleef hy brakkig aan ons harte vas.
