VIR JAMES NYAMBI
ons
stamvrugte van di land
se velverhaal
het eners uit sy bruin
sy braak gekom
ander
het die vure opgesteek
wat tussen ons bly brand
vlamme met n kleur
aan elke kant
