in Monaco  is n speenvarkie op n silwerskink-
bord voorgesit  gekroon tot skoonheid met goud-
vergulde tiara, appel in die mond en die tradisio-
nele wortel van agter. (Sy sidder.) Blomme vir die
o van vet smulpape met dubbelkenne en aarbei-
neuse. (Pouse.) Met die eerste snit van die sjef se
mes het ek gehardloop na die kleedkamer  en ge-
kots.  Beauty  is  not  in  the  eye  of  the  beholder.
Beauty is stunning beauty: individual and eternal.
(Sy skink hul wyn en gee een glas vir DENNIS. Sy lig
haar glas. Hy ook.) Saluut!
DENNIS:
Saluut! (Ruik aan die wyn.) As jy so s. As long as
it smells of Chateau Lafite.
BEULAH
(wild en ernstig): Nee, jasmyn! Hoor jy my? Jas-
myn!
DENNIS
(verstom  deur  haar  uitbarsting):  Lafite  is  Lafite.
Jasmyn in wyn? Never! (Pouse.) Beulah, dear?
BEULAH spring op. Sy stort die wyn in haar glas in die emmer.
BEULAH:
DENNIS
BEULAH
DENNIS:
DENNIS skink wyn in haar glas. BEULAH soen hom op sy wang.
BEULAH:
