﻿Kaburu
Die volgende dramas van die skrywer het ook by Protea Boekhuis verskyn: 
Vyfmylpaal (2004), ’n versameling van die volgende dramas:
Boesman, my seun
Magspel
Donkerland
Stille nag
Môre is ’n lang dag
Kaburu
’n Drama vir die verhoog 
Deon Opperman
Protea Boekhuis
Pretoria 
2008
Eerste uitgawe, eerste druk in 2008 deur Protea Boekhuis
Posbus 35110, Menlopark, 0102
Burnettstraat 1067, Hatfield, Pretoria
Minnistraat 8, Clydesdale, Pretoria
protea@intekom.co.za
www.proteaboekhuis.co.za
Redakteur: Nina Botes
Bandontwerp: Hanli Deysel
Bandfoto:
Tipografie: Hanli Deysel
Geset in ... op ... pt 
Gedruk en gebind deur Creda Communications
© 2008 deur Deon Opperman 
ISBN 978-1-86919-253-2
Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skyf- of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting.
Hierdie drama word opgedra aan Wilna Snyman, my tweede moeder 
Kaburu is vir die eerste keer opgevoer by die Aardklop Nasionale Kunstefees 2007
Die rolverdeling was soos volg:
OUMA – Wilna Snyman
PA (JAN) – Franz Marx
MA (RIKA) – Sandra Prinsloo
BOETJAN (Pa en Ma se seun) – Deon Coetzee
ELNA (Pa en Ma se dogter) – Hanli Rolfes-Opperman
BERTUS (Elna se man) – Herman Hardick
My dank aan die akteurs vir hulle waardevolle bydrae tot die finale afronding van die teks, en veral aan Franz Marx, wat nooit rus tot elke dramatiese lyn volkome korrek is nie.
Deon Opperman 
