MANSTEM 11: Ek? Weer trou? Never again, ou pel! Ek laat my nie weer kaal uittrek soos laas keer nie!
Voetstappe sterf weg. 
eerste en mooiste mens! Sot ou Koega julle geroep.
Ou Koega, een van die grootste storiemakers van my
kleintyd!  Ou  Koega  het  altoos  ges: Vroumense  is
soos die gras wat afgevreet word en maar altoos weer
groei. Soos n fontein wat vuil getrap word en maar
altoos weer hiller word. Dis die vroumense,sal hy s,
wat die mrebul kry om die nag se swart karos met
sy horings te skep en agter oor sy rug te gooi lat die
mrelig soos vlamme op die re van die duine hol!
En dan sal ou Koega altoos n laaste steek in die karos
van sy vroumensstorie sit:Wie nog op die aarde, sal
hy s,kan met so n duining in die heupe loop soos
die vroumensgoed van die aarde, so als hulle gebore
is met die ken in hulle harte van hulle jinningsoete
mooi! Ou  Koega    (Hy  loop  na  regs  voor  op  die
verhoog. Hy  ruik  aan  die  bondeltjie  klere  en  vryf
ingedagte  daaroor.)  Ai, Steentjie, kon  jy  maar  nou
hier langs my gesit het 
Boesmanmusiek en warm, geel beligting doof uit. 
letjies  vir  jou  aan?  H, pop?  Samblief, pop!  Wat  jy
Steentjie se velletjies en haar ou naelstringgoetertjies
aan jou lyfie het, sal die kos wat by my o inloop, wie
weet, hierdie hongerte vir liefde in my hart n bietjie
stiller maak. (Hy kyk n oomblik afwagtend na die
pop. Opgewonde.) Ja! Dankie, pop! Maar dan sal ons
darem eers die vullis van jou ou lyfie moet afkry!
afmaak en n ander een se sop wat die velletjie mooi saf maak. En dan moet man nog fyn seninkies ook werk, vir die naaislag; die blaarmense se tou wat ons vir onse strikke en wippe en so gebruik, kan nie die houe vat wat dag en nag op die velklere val nie.
Voetstappe word van links na regs gehoor. Boesmanmusiek en warm, geel beligting doof uit. 
VROUESTEM 6:  Did you hear that Margaret got raped last night?!
VROUESTEM 7:  No! Margaret Williams?!
VROUESTEM 6:  Five gangsters! Can you believe it!
VROUESTEM 7:  Bloody animals!
Voetstappe verdwyn. 
lat ons vroumense hulle velle aansit. Jy begin altoos
aan  die  onderkant. Ons  Boesmans  gedagte  mos  nie
veel oor n vroumens se pramme nie; seker maar oor
die kinders daaraan suig en speel en dinge. Maar die
boude!  (Hy  staar  weer  in  die  verte.)  Iedere  skoot
wat Steentjie haar boudevelletjie vir my gelig het,was
dit altoos soos n spul rooimiermense wat hier in my
knatersak in dans en druk en druk totlat my ou mit-
telpyl kiertsregop in die lug in opstaan, soos rateltjie
se stertjie wanneer hy agter jinningwystertjie aan na
die  jinningnes  toe  hol!  (Kekkellag.)  Soos  ons  man-
mense sal s:Dis in die skeur van die boude wat die
jinning l, en in die grootste skeur l die soetste jin-
ning!(Hy kekkellag, bind die deurtrekker om.) Eers
die kloofskermpie, hy wat die poort van die jinning-
nes  toehou, totlat  die  vroumens  besluit  om  oop  te
maak. (Hy hou die agterskort omhoog, maak dit vas.) En dis die boudevelletjie, hy wat sre lat ons manmense nie eenmanier soos rateltjie sal lyk nie! (Hy sit die voorskort aan.) En dis nou die voorvel-letjie, hy wat die jinningnes help skerm teen ou son-man en die wind- en die waaisandmense. (Hy gooi die karos oor die winkelpop se skouers.) En dis die karos, hy wat die vroumense se sawwe lyfietjies moet skerm teen die windman met die ysvingers, en die ene met die hande vol sand,en teen ou renbul se nat neuswinde, die een of twee skote in die jaar wat die ou nie iewerster l ballas bak nie! (Hy tree terug en bekyk die winkelpop.) En dis nou hoelat ons vrou-mense maak oor hulle moet, om hulle lywe te skerm teen die rowwe speletjies van die buitemense. (Hy loop na sy sak toe, hurk, grawe in die sak en haal n leersakkie met n kopband, oorbel, halssnoer en armband uit.) Maar ons Boesmans sre lat ons gou klaarmaak met dinge wat moet, lat ons kan besig wees met di dinge wat hart se lag en blygeit lat op-staan. Dinge soos musiek maak en sing en dans en lag en speel en stories maak om die vuur! (Hy hou n string krale omhoog.) En mooi naelstringgoeters, ge-maak van onse ander familie se lywe en kosgoed, lat hulle van ver af sal kan doplet lat ons familie is! (Hy loop heen en weer om die versierings aan die win-kelpop te hang.) Soos die kraletjies van die boom-mense se houtlywe,en die bokmense se horinkies,ou antie struis se eierdop, en die blaarmense se blink bessiekos. En die diermense se plat lyfbeentjies sal ook iewerster n lplekkie kry. (Hy tree agteruit, be-kyk die winkelpop n oomblik, kry dan n ingew-ing.) Koolgoed! Koue koolgoed!
(sag, gevoelvol): Steentjie!
van die honger!
die poelieste hulle ysterpyle vir jou gebre? Vir hoe-
kom het Eloib nie liewerster lat Gauna my wegvat nie!
n Kind se uitbundige lag is hoorbaar.
MANSTEM 4: Jou klein donder, ek het mos ges jy moet jou fokken bek hou!
Die ligte verdoof by die eerste houe van n geweldige pak slae en n kind se vreesbevange gille.N vyf sekondes hou die kind se gille plot-seling op, die ligte doof uit, gevolg deur nog n paar houe.
