VROUESTEM 8
(uit die winkelpop se rigting): Jy, 
beenwitgatmens, vol kos en water en mersyne  vir
die ysterkoppe!
Leeubrulle en rammelende donderweer word gehoor. n Kerkklok slaan twaalf slae. 
VROUESTEM 8   (uit die winkelpop se rigting):Staan op uit die ysterk-
lip, 
koppe kan sien hoe dit lyk wanneer hrt die kaptein
is!
n Menigte kerkklokke begin lui. Stille nag en Boesmanmusiek word gelyktydig gehoor. 
n Harde leeubrul word gehoor. 
56
Een! Twee! Drie!
hy in net n veldeurtrekker. Hy skop die kortbroek in die rigting van die vullisdrom, kom in sy volle lengte regop en stap stadig tot op die plek waar hy die droom gehad het. Hy gaan staan met sy lyf skuins na links gedraai. Hy lig sy linkerarm bokant sy kop, sy skaduwee l lank uitgestrek agter hom op die verhoog. Hy kyk vinnig oor sy regterskouer na sy skaduwee.
Op die laaste woord van die vorige spreekbeurt brul n leeu een keer hard. Benewens n magiese kollig op 
GORDYN
WOORDVERKLARINGS
aarbeie: aambeie. Abriedjies: Aborigines.
ander familiemense: onder andere plante, diere, insekte, vols en minerale.
arnoster: renoster. betrekklap: onverwagse klap.
bi: plant met waterryke, eetbare bol.Wanneer die oppervlakwater uit-geput is, is dit die tweede belangrikste bron van water naas gemsbokkomkommer.
bi-knolletjie: bolplant. Sien ook bi. binnedou: trane.
binneklop: Duidelike, fisiese klop in die borskas wat die Boesmans as n waarskuwingsklop van die Groot God geien het.
boerman: manlike boer. bjaanogies: bobbejaanogies. bjaanwyfie: bobbejaanwyfie. brandpyle: sonstrale.
buitemense: wind, ren, sand en stof. bymensjinning: bymensheuning. daatlik: dadelik.
djakkalas: jakkals. djakkalasmense: jakkalsmense.
doplet: versmelting van dophou en oplet.
droomvrou: Drome is vroulik, dit word deur die vrou van drome na mense gebring.
duining: golwende Kalahariduine.
Eloib se ligvinger: weerligblitse. emenier: aanhoudend, voortdurend altyd. Eskies: Eskimos.
gn niemand: niemand. gn niks: niks.
gn nooit: nooit. hiller: helder.
hillermooi: heldermooi.
