DENNIS:
Maar sy sigaar verkies.
BEULAH:
Baie nagte het ek n puff of twee met hom gedeel.
Hyt geglo n sigaret is n prostituut: Jy begeer, jy
betaal, jy gebruik en geniet en dan smyt jy weg.
DENNIS:
For that matter, n sigaar ook.
BEULAH:
Maar n pyp, het hy ges, is a wife, a mistress or a
friend. There is some continuity.
DENNIS:
Smokers and alcoholics are senior council when it
comes to the justification of drugs.
BEULAH neem weer n slukkie wyn en dan n slukkie water.
BEULAH:
DENNIS:	En vier miljoen euro.
BEULAH:	Ses maande onder kliniekarres.
DENNIS:	Jy slip klaar op met jou mental motivation.
BEULAH	(stil): Die plek is so leeg. Ek gaan alleen wees.
DENNIS:	Jerome se kontrak stipuleer duidelik: twenty-four
hours on duty.
BEULAH	(glimlag): Ek sien die linkerarm se skouer-lift was
suksesvol. (Pouse.) Mre begin my hele rits. Tette,
voorkop, wangbene, neus, ken  die uitstryk van
alle plooie en n puncture vir die boepie! (Lig haar
glas.) Daarvoor bestaan geen versagtende omstan-
dighede nie. (Sy drink haar glas leeg.)
DENNIS	(drink  sy  glas  leeg  en  staan  op):  Dit  word  laat.
Good luck for tomorrow. (Soen haar op die wang.)
En onthou: Jys net n social drinker.
BEULAH	(staan elegant op): En jy, my skadu en my glans.
Byna n leeftyd al. Good night, baby. (Soen hom op
die wang voor hy uitstap.) n Merkwaardige man.
Madame Beulah?
Is jy tevrede met die kamerjapon wat ek  n n woordewisseling met my bestuurder  vir jou gekies het?
Een en sewentig en steeds so trots alleen. Meer nog: waardig alleen. (Skink vir haar n glas wyn.)
In sy heteroseksuele oomblikke het hy al gebrand vir my. Ek het dit gesien. In sy o. Dit gehoor  in die timbre van sy stem. Maar nooit het hy die ere-kode van n beroepsverhouding probeer verbreek nie. (Neem n slukkie.) Tog jammer. (Pouse.) Shit! Hy was n hunk op sy dag. (Pouse.) Dokter Immel-man se hormoonmanipulasie begin al werk. Wel, dit beter werk. Daar word ges hy is n wreldouto-riteit  en sy fooi is astronomies.
BEULAH lui die klokkie en JEROME verskyn.
JEROME:
BEULAH:
JEROME	(effens  van  stryk  gebring):  O  ja,  natuurlik  ja,
Madame.
BEULAH:	Slapenstyd kom nader, Jerome. Gaan trek dit aan
en kom geniet n nightcappie saam met my.
JEROME:	Goed, madame Beulah.
JEROME af.
BEULAH	(lig glas): Dokter Immelman, jou fooi is billik. (Sit
glas neer en neem n slukkie water.) Onder versag-
tende  omstandighede.  (Stoot  haar  vingers  deur
haar  hare  en  verskuif  die  kraag  van  haar  peper-
duur kamerjapon om n opsigtelike halslyn te ver-
seker.) Beulah, jy kan nog. Jy self. Sonder Botox en
silikoon. Jy kan nog. Sonder n tummy tuck. Son-
der  laserterapie  vir  die  vel  en  sy  verdoemende
ouderdomsvlekkies. Sonder permanente tattoo-gri-
mering. Sonder die ganse kulkuns van die skoon-
heidswetenskap, kan jy nog. (Pouse.) Dokter Im-
